Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Wat maak Oom Kalie daar " deur HENNIE AUCAMP
" Wat maak Oom Kalie daar " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #98252] Wed, 15 September 2004 03:17 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
WAT MAAK OOM KALIE DAAR
Hennie Aucamp

1 Oom Kalie is die gasarties
in elke joint van Cannes tot Nice:
hy slaan sy vrou met die handsambok -
en soek jy slae, kry jy dit ok.

2 Oom Kalie doen sy naam gestand
in elke disko in die land:
hy suip en strip tot hy onthul
'n vyfster-bloukop-Boerelul.

Allersiele, 1997.
Re: " Wat maak Oom Kalie daar " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #98262 is 'n antwoord op boodskap #98252] Wed, 15 September 2004 09:12 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mevrou,
Dese vieslike praatjies op hier die NG skok ons. U's onbeskaaf!
patrick
Vorige onderwerp: " Septemberkind " deur MARLISE JOUBERT
Volgende onderwerp: " Taalkadastraal " deur T.T. CLOETE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:10:00 UTC 2024